ESEGIËL 6:10
ESEGIËL 6:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle sal besef dat Ek die Here is en dat Ek nie verniet gesê het dat Ek hierdie onheil oor hulle sal bring nie.”
Deel
Lees ESEGIËL 6ESEGIËL 6:10 Die Boodskap (DB)
Daardie dag sal hulle erken dat Ek alleen die Here is. En dan sal hulle weet dat Ek doodernstig was toe Ek voorspel het dat al hierdie verskriklike rampe oor hulle gaan kom.”
Deel
Lees ESEGIËL 6ESEGIËL 6:10 Bybel vir almal (ABA)
Dan sal hulle weet dat Ek die Here is. Ek het gesê dat Ek hierdie slegte dinge met hulle sal laat gebeur, en Ek het nie net gepraat nie, Ek sal dit ook doen.”
Deel
Lees ESEGIËL 6ESEGIËL 6:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle sal weet dat Ek die HERE is; Ek het nie tevergeefs gespreek dat Ek hulle hierdie onheil sal berokken nie.
Deel
Lees ESEGIËL 6ESEGIËL 6:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en hulle sal besef dat Ek die HERE is. Nie tevergeefs sê Ek dat Ek hulle hierdie onheil sal aandoen nie.”
Deel
Lees ESEGIËL 6