ESRA 10:4
ESRA 10:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Staan op, want die saak rus op u, en ons staan by u; wees sterk en handel!
Deel
Lees ESRA 10ESRA 10:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Staan op, want die saak is in u hande. Ons is saam met u. Wees onwrikbaar en doen dit.”
Deel
Lees ESRA 10ESRA 10:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Staan op! Die aangeleentheid is nou u verantwoordelikheid! Skep moed en doen wat u moet doen, ons sal met u saamwerk.”
Deel
Lees ESRA 10ESRA 10:4 Bybel vir almal (ABA)
Esra, jy moet opstaan, want dit is jý wat hierdie ding moet doen. Ons is by jou en ons sal jou help. Jy moet sterk wees en jy moet dit doen.”
Deel
Lees ESRA 10ESRA 10:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die saak is in u hande. Ons ondersteun u. Staan op, pak dit aan en doen dit.”
Deel
Lees ESRA 10