JESAJA 12:4
JESAJA 12:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op dié dag sal julle uitroep: “Loof die Here, roep sy Naam aan, maak sy dade onder die volke bekend en verkondig dat sy Naam groot is.
Deel
Lees JESAJA 12JESAJA 12:4 Bybel vir almal (ABA)
Julle sal daardie dag sê: “Prys die Here, sê vir almal wie Hy is, vertel vir al die volke wat Hy gedoen het, sê vir hulle Hy is belangriker as alles.
Deel
Lees JESAJA 12JESAJA 12:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En julle sal in dié dag sê: Dank die HERE, roep sy Naam aan, maak sy dade onder die volke bekend, verkondig dat sy Naam hoog is!
Deel
Lees JESAJA 12JESAJA 12:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle sal op daardie dag sê, ‘Prys die HERE! Roep sy Naam uit! Maak onder die volke sy dade bekend! Verkondig dat sy Naam verhewe is!
Deel
Lees JESAJA 12JESAJA 12:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En in dié dag moet julle sê: Prys die HERE, roep sy Naam aan, verkondig sy handelinge onder die volke, maak melding dat sy Naam hoog is.
Deel
Lees JESAJA 12