JESAJA 12:5
JESAJA 12:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sing tot die eer van die Here, want Hy het groot dinge gedoen, maak dit aan die hele wêreld bekend.
Deel
Lees JESAJA 12JESAJA 12:5 Bybel vir almal (ABA)
Sing en prys die Here, want Hy het 'n wonderlike ding gedoen. Sê dit vir al die mense op die aarde.
Deel
Lees JESAJA 12JESAJA 12:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Psalmsing tot eer van die HERE, want Hy het heerlike dinge gedoen; laat dit bekend wees op die hele aarde.
Deel
Lees JESAJA 12JESAJA 12:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Besing die HERE, want verhewe dinge het Hy gedoen; dit moet bekend word oor die hele aarde.’
Deel
Lees JESAJA 12JESAJA 12:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sing tot eer van die HERE; want hy het voortreflike dinge gedoen: dit is bekend op die hele aarde.
Deel
Lees JESAJA 12