JESAJA 17:7
JESAJA 17:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daardie dag sal die mens weer sy hoop op sy Maker vestig, sy hulp van die Heilige van Israel verwag.
Deel
Lees JESAJA 17JESAJA 17:7 Die Boodskap (DB)
Op daardie dag sal die mense weer hulp gaan soek by die Here wat hulle gemaak het, en respek hê vir die heilige God van Israel.
Deel
Lees JESAJA 17JESAJA 17:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Dan eers sal mense weer aan hulle Skepper dink en respek kry vir die Heilige Een van Israel.
Deel
Lees JESAJA 17JESAJA 17:7 Bybel vir almal (ABA)
Daardie dag sal die mense kyk na die God wat hulle gemaak het, hulle sal vir die Heilige God van Israel vra om hulle te help.
Deel
Lees JESAJA 17JESAJA 17:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
In dié dag sal die mens kyk na sy Maker, en sy oë sal sien op die Heilige van Israel
Deel
Lees JESAJA 17