JESAJA 19:19
JESAJA 19:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Daardie dag sal daar ’n altaar vir die HERE in die hart van Egipte wees, en ’n monument vir die HERE by sy grens.
Deel
Lees JESAJA 19JESAJA 19:19 Bybel vir almal (ABA)
Daardie dag sal daar in Egipte 'n altaar vir die Here wees, en op die grens van Egipte sal 'n klip-paal vir die Here wees.
Deel
Lees JESAJA 19JESAJA 19:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
In dié dag sal daar 'n altaar wees vir die HERE binne-in Egipteland en 'n gedenksteen vir die HERE by die grens.
Deel
Lees JESAJA 19JESAJA 19:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daardie dag sal daar binne-in Egipte 'n altaar en op sy grense 'n klippilaar wees wat aan die Here gewy is.
Deel
Lees JESAJA 19JESAJA 19:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Op daardie dag sal daar 'n altaar van die HERE in die middel van Egipteland wees, en op sy grens 'n gedenksteen ter ere van die HERE.
Deel
Lees JESAJA 19