JESAJA 19:25
JESAJA 19:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
omdat die HERE van die leërskare hom geseën het, met die woorde: Geseënd is my volk Egipte en my maaksel Assirië en my erfdeel Israel!
Deel
Lees JESAJA 19JESAJA 19:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here die Almagtige sal hulle seën en sê: Geseënd is my volk Egipte, geseënd is Assirië wat deur My geskep is, en geseënd is Israel, my eiendom.
Deel
Lees JESAJA 19JESAJA 19:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE, Heerser oor alle magte, sal hulle seën deur te sê: “Geseënd is my volk Egipte, ook Assirië, my handewerk, en my eiendom, Israel.”
Deel
Lees JESAJA 19JESAJA 19:25 Bybel vir almal (ABA)
Die Here wat oor alles regeer, sal hulle seën en sê: “Dit sal goed gaan met my volk Egipte, dit sal goed gaan met Assirië wat Ek gemaak het, dit sal goed gaan met Israel wat aan My behoort.”
Deel
Lees JESAJA 19JESAJA 19:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wat die HERE van die leërskare sal seën deur te sê: Geseënd is my volk Egipte en die werk van my hande Assirië en my erfdeel Israel.
Deel
Lees JESAJA 19