JESAJA 35:5
JESAJA 35:5 Die Boodskap (DB)
Van die gevolge hiervan sal wees dat blinde mense sal kan sien en dat dowe mense sal kan hoor.
Deel
Lees JESAJA 35JESAJA 35:5 Bybel vir almal (ABA)
Dan sal die blinde mense weer kan sien, en die dowe mense sal weer kan hoor.
Deel
Lees JESAJA 35JESAJA 35:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dan sal die oë van die blindes geopen en die ore van die dowes ontsluit word.
Deel
Lees JESAJA 35JESAJA 35:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dan sal die oë van blindes oopgaan, en die ore van dowes sal oopgaan.
Deel
Lees JESAJA 35