JAKOBUS 2:19
JAKOBUS 2:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Glo jy dat God Een is? Goed so. Ook die demone glo dit, en hulle bewe.
Deel
Lees JAKOBUS 2JAKOBUS 2:19 Die Boodskap (DB)
Jy is oortuig daarvan dat daar net een God is. Dit is ook so. Maar dié soort geloof red ’n mens nie noodwendig nie - die duiwels is ook oortuig dat God bestaan en al wat dit aan hulle doen, is dat hulle aan die bewe raak wanneer hulle dit besef.
Deel
Lees JAKOBUS 2JAKOBUS 2:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Jy glo dat daar net een God is. Die bose geeste glo dit ook – en hulle sidder, so bang is hulle!
Deel
Lees JAKOBUS 2JAKOBUS 2:19 Bybel vir almal (ABA)
Jy glo dat daar een God is, en dit is reg. Die duiwels glo dit ook en hulle is so bang dat hulle bewe.
Deel
Lees JAKOBUS 2JAKOBUS 2:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jy glo dat God één is. Jy doen goed; die duiwels glo dit ook, en hulle sidder.
Deel
Lees JAKOBUS 2