Jakobus 2:19

Jakobus 2:19 DB

Jy is oortuig daarvan dat daar net een God is. Dit is ook so. Maar dié soort geloof red ’n mens nie noodwendig nie - die duiwels is ook oortuig dat God bestaan en al wat dit aan hulle doen, is dat hulle aan die bewe raak wanneer hulle dit besef.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jakobus 2:19