JEREMIA 13:15
JEREMIA 13:15 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet gehoorsaam wees en luister, julle moenie hoogmoedig wees nie, want die Here praat.
Deel
Lees JEREMIA 13JEREMIA 13:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Luister en merk op; verhef julle nie, want die HERE het gespreek!
Deel
Lees JEREMIA 13JEREMIA 13:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Luister, gee aandag! Moenie so hoogmoedig wees nie: die Here het gepraat!
Deel
Lees JEREMIA 13JEREMIA 13:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Luister, gee aandag! Moenie hovaardig wees nie, want die HERE praat.
Deel
Lees JEREMIA 13JEREMIA 13:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Luister en luister; wees nie trots nie, want die HERE het gespreek.
Deel
Lees JEREMIA 13