JEREMIA 17:14
JEREMIA 17:14 Bybel vir almal (ABA)
Here, wanneer U my gesond maak, dan sal ek gesond wees, wanneer U my red, dan sal dit goed gaan met my. Ja, Ek sal U prys.
Deel
Lees JEREMIA 17JEREMIA 17:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maak my gesond, HERE, dan sal ek gesond word; verlos my, dan sal ek verlos word; want U is my lof.
Deel
Lees JEREMIA 17JEREMIA 17:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maak Ú my gesond, Here, dan sal ek gesond wees! Bevry Ú my, dan sal ek vry wees! Dit is vir U wat ek wil loof.
Deel
Lees JEREMIA 17JEREMIA 17:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maak my gesond, HERE, en ek sal gesond wees. Verlos my, en ek sal verlos wees, want U is my lof.
Deel
Lees JEREMIA 17JEREMIA 17:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maak my gesond, HERE, en ek sal gesond word; red my, en ek sal gered word, want U is my lof.
Deel
Lees JEREMIA 17