JEREMIA 17:9
JEREMIA 17:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Bedrieglik is die hart bo alle dinge, ja, verdorwe is dit; wie kan dit ken?
Deel
Lees JEREMIA 17JEREMIA 17:9 Bybel vir almal (ABA)
Mense bedrieg hulleself en ander mense, hulle kan nie ophou om dit te doen nie, hulle verstaan hulleself nie.
Deel
Lees JEREMIA 17JEREMIA 17:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die hart is bedriegliker as enigiets anders, hy is ongeneeslik; wie kan hom verstaan?
Deel
Lees JEREMIA 17JEREMIA 17:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die hart is bedriegliker as alles; dit is ongeneeslik. Wie kan die hart verstaan?
Deel
Lees JEREMIA 17JEREMIA 17:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Bedrieglik is die hart bo alles, en verdorwe is die hart; wie kan dit weet?
Deel
Lees JEREMIA 17