JEREMIA 20:13
JEREMIA 20:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sing vir die HERE! Loof die HERE! Want Hy het die lewe van 'n behoeftige gered uit die hand van boosdoeners.
Deel
Lees JEREMIA 20JEREMIA 20:13 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet vir die Here sing, julle moet Hom prys, want Hy red mense wat hulleself nie kan red nie, Hy red hulle van slegte mense.
Deel
Lees JEREMIA 20JEREMIA 20:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sing tot eer van die HERE, prys die HERE! Want Hy het die siel van die behoeftige uit die hand van die kwaaddoeners verlos.
Deel
Lees JEREMIA 20JEREMIA 20:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sing tot eer van die Here, loof Hom! Hy red die arme uit die mag van slegte mense.
Deel
Lees JEREMIA 20JEREMIA 20:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sing tot eer van die HERE, loof die HERE, want Hy het die siel van die armes uit die hand van kwaaddoeners gered.
Deel
Lees JEREMIA 20