JOB 11:18
JOB 11:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy sal gerus wees omdat daar vir jou vooruitsigte is, jy sal jou lêplek regmaak en rustig slaap.
Deel
Lees JOB 11JOB 11:18 Bybel vir almal (ABA)
Jy sal weer kan hoop, jy sal rondkyk en dan sal jy rustig gaan slaap.
Deel
Lees JOB 11JOB 11:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En jy sal vertrou, want daar is verwagting; en kyk jy rond — jy sal in veiligheid gaan slaap.
Deel
Lees JOB 11JOB 11:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jy sal geborge voel, want daar is hoop. Jy sal alles deurkyk en veilig gaan slaap
Deel
Lees JOB 11JOB 11:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En jy sal veilig wees, want daar is hoop; ja, jy moet om jou grawe, en jy sal veilig rus.
Deel
Lees JOB 11