JOB 12:10
JOB 12:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het al wat lewe, in sy mag, die asem van elke mens.
Deel
Lees JOB 12JOB 12:10 Bybel vir almal (ABA)
die Here besluit of 'n mens sal lewe, Hy besluit of 'n mens sal asemhaal.
Deel
Lees JOB 12JOB 12:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
In wie se hand die siel is van alles wat leef, en die gees van alle menslike vlees.
Deel
Lees JOB 12JOB 12:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit is Hy in wie se hand die lewe is van alles wat leef, ook die asem van elke mens se liggaam.
Deel
Lees JOB 12JOB 12:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
In wie se hand die siel is van al die lewende wesens en die asem van die hele mensdom.
Deel
Lees JOB 12