JOB 21:22
JOB 21:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Sou iemand vir God iets kon leer, vir Hom wat selfs die sterkstes regeer?
Deel
Lees JOB 21JOB 21:22 Bybel vir almal (ABA)
Niemand kan vir God iets leer wat Hy nie weet nie, God wat regeer oor almal in die hemel.
Deel
Lees JOB 21JOB 21:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
WIL iemand aan God kennis leer, Hom wat die hemelse wesens oordeel?
Deel
Lees JOB 21JOB 21:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sal hy dan aan God kennis kan meedeel, terwyl God selfs hulle wat verhewe is, oordeel?
Deel
Lees JOB 21JOB 21:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sal iemand God kennis leer? terwyl Hy die wat hoog is, oordeel.
Deel
Lees JOB 21