JOB 21:7 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
JOB 21:7 AFR83 (Afrikaans 1983)
Waarom bly die goddeloses aan die lewe, word hulle oud en ryk en vernaam?
Deel
JOB 21 AFR83JOB 21:7 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Waarom bly die goddelose lewe, word hulle oud, ja, neem hulle toe in krag?
Deel
JOB 21 AFR53JOB 21:7 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Die waarheid is: goddeloses word stokoud! Hulle word ryk en beroemd.
Deel
JOB 21 NLVJOB 21:7 DB (Die Boodskap)
“Sê ’n bietjie vir my, hoekom bly slegte mense leef? Hulle word baie oud en kry net al hoe meer mag.
Deel
JOB 21 DBJOB 21:7 ABA (Bybel vir almal)
“Ek vra hoekom kan die mense wat verkeerd doen, aanhou lewe en oud word. Hoekom word hulle baie belangrik?
Deel
JOB 21 ABAJOB 21:7 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Waarom bly goddeloses aan die lewe? Waarom word hulle oud, groei hulle mag selfs?
Deel
JOB 21 AFR20JOB 21:7 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Waarom leef die goddelose, word oud, ja, is hulle magtig?
Deel
JOB 21 CAB23