JOB 32:1 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
JOB 32:1 AFR83 (Afrikaans 1983)
Toe die drie vriende ophou om Job te antwoord omdat hy volgehou het dat hy onskuldig is
Deel
JOB 32 AFR83JOB 32:1 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
TOE het dié drie manne opgehou om Job te antwoord, omdat hy in sy eie oë regverdig was.
Deel
JOB 32 AFR53JOB 32:1 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Job se drie vriende het geweier om verder met hom te argumenteer omdat hy daarop aangedring het dat hy onskuldig is.
Deel
JOB 32 NLVJOB 32:1 DB (Die Boodskap)
Job se drie vriende wou nie langer met hom praat nie, want hy het bly sê dat hy onskuldig is.
Deel
JOB 32 DBJOB 32:1 ABA (Bybel vir almal)
Die drie manne het opgehou om met Job te praat, want hy het aangehou sê dat hy onskuldig is.
Deel
JOB 32 ABAJOB 32:1 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die drie manne het toe opgehou om op Job te reageer, want in sy eie oë was hy regverdig.
Deel
JOB 32 AFR20JOB 32:1 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hierdie drie manne het toe opgehou om Job te antwoord, omdat hy regverdig was in sy eie oë.
Deel
JOB 32 CAB23