JOB 32:8
JOB 32:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar dit is die gees in die mens wat die mens insig gee, die gees wat van die Almagtige af kom.
Deel
Lees JOB 32JOB 32:8 Bybel vir almal (ABA)
Maar nee, dit is die gees in 'n mens, die gees wat die Almagtige gee, wat 'n mens verstandig maak.
Deel
Lees JOB 32JOB 32:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar dit is die Gees in die mens en die asem van die Almagtige wat hulle verstandig maak.
Deel
Lees JOB 32JOB 32:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar dit is die gees in sterflinge en die asem van die Almagtige wat aan hulle insig gee.
Deel
Lees JOB 32JOB 32:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar daar is 'n gees in die mens, en die inspirasie van die Almagtige gee hulle insig.
Deel
Lees JOB 32