KLAAGLIEDERE 4:1
KLAAGLIEDERE 4:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Alef. AG, hoe is die goud verdonker, die goeie goud verander, die heilige stene weggegooi op die hoek van al die strate!
KLAAGLIEDERE 4:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ag, hoe dof het die goud geword, hoe het die goeie goud sy glans verloor! Die gewyde edelstene lê weggegooi op al die hoeke van die strate!
KLAAGLIEDERE 4:1 Bybel vir almal (ABA)
Hoekom het dit gebeur? Die goud blink nie meer nie, dit het dof geword. Die goeie goud het verander. Mense het die gewyde edelstene op die hoeke van die strate weggegooi.
KLAAGLIEDERE 4:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ag, hoe het die goud sy glans verloor, die suiwer goud verdof; die heilige edelstene lê rondgestrooi op al die straathoeke.
KLAAGLIEDERE 4:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hoe het die goud dof geword! hoe word die fynste goud verander! die klippe van die heiligdom word bo in elke straat uitgegiet.