LEVITIKUS 19:16
LEVITIKUS 19:16 Die Boodskap (DB)
Moenie loop en kwaadpraat oor ander nie. Moenie jou naaste se lewe bedreig nie. Ek is die Here.
LEVITIKUS 19:16 Bybel vir almal (ABA)
“Jy mag nie skinder van mense nie. Jy mag nie iets doen wat gevaarlik is vir ander mense se lewe nie. Ek is die Here.
LEVITIKUS 19:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jy mag nie as 'n kwaadspreker onder jou volksgenote rondloop nie. Jy mag nie teen die lewe van jou naaste optree nie. Ek is die HERE.
LEVITIKUS 19:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy mag nie loop en skinder nie, jy mag nie jou medemens se lewe in gevaar stel nie. Ek is die Here.
LEVITIKUS 19:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jy mag nie as 'n kwaadstoker tussen jou mense rondgaan nie; jy mag nie jou medemens se lewe in gevaar stel nie. Ek is die HERE.