LEVITIKUS 19:2
LEVITIKUS 19:2 Die Boodskap (DB)
om vir die hele Israel te sê: “Julle moet net vir My lewe. Ek, die Here julle God, is die enigste God wat daar is.
LEVITIKUS 19:2 Bybel vir almal (ABA)
“Jy moet vir die hele volksvergadering van die Israeliete sê: Julle moet julleself aan My wy, want Ek, julle God die Here, is heilig.
LEVITIKUS 19:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Spreek met die hele vergadering van die kinders van Israel en sê vir hulle: Heilig moet julle wees, want Ek, die HERE julle God, is heilig.
LEVITIKUS 19:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Praat met die hele gemeente Israel en sê vir hulle: Wees heilig, want Ek die Here julle God is heilig.
LEVITIKUS 19:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Praat met die hele volksvergadering van die Israeliete en sê vir hulle, ‘Julle moet heilig wees, want Ek, die HERE julle God, is heilig.