LEVITIKUS 26:2
LEVITIKUS 26:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle moet my sabbatte vier en eerbied hê vir my heiligdom. Ek is die Here.
LEVITIKUS 26:2 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet aanhou om my Sabbatdae te vier en julle moet my tempel respekteer. Ek is die Here.
LEVITIKUS 26:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
My sabbatte moet julle hou en my heiligdom ontsien. Ek is die HERE.
LEVITIKUS 26:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My Sabbatte moet julle hou en vir my heiligdom moet julle ontsag hê. Ek is die HERE.
LEVITIKUS 26:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Julle moet my sabbatte onderhou en my heiligdom ontsien: Ek is die HERE.