LEVITIKUS 26:28 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
LEVITIKUS 26:28 AFR83 (Afrikaans 1983)
sal Ek julle in woede teenstaan. Ek sal julle nóg swaarder straf oor julle sondes
LEVITIKUS 26:28 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
sal Ek My in grimmigheid teen julle versit, en Ék sal julle ook sewevoudig tugtig weens julle sondes.
LEVITIKUS 26:28 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
sal my vyandigheid teenoor julle nog erger word. Ek sal julle sewevoudig straf vir julle sondes.
Deel
LEVITIKUS 26 NLVLEVITIKUS 26:28 DB (Die Boodskap)
sal Ek my woede op julle loslaat en julle nog sewe keer meer straf vir julle oortreding.
Deel
LEVITIKUS 26 DBLEVITIKUS 26:28 ABA (Bybel vir almal)
dan sal Ek 'n vyand word wat baie kwaad is, Ek sal aanhou om julle te straf oor julle sondes.
Deel
LEVITIKUS 26 ABALEVITIKUS 26:28 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
sal Ek julle met woede teengaan; ja, Ek sal julle dan sewe keer straf oor julle sondes.
LEVITIKUS 26:28 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dan sal Ek ook in grimmigheid teen julle wandel; en Ek, selfs Ek, sal julle sewe maal tugtig oor julle sondes.