LEVITIKUS 26:7
LEVITIKUS 26:7 Bybel vir almal (ABA)
Julle sal julle vyande volg en jaag en julle sal hulle doodmaak.
LEVITIKUS 26:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En julle sal jul vyande agtervolg, en hulle sal voor julle val deur die swaard.
LEVITIKUS 26:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle sal julle vyande agtervolg en deur die swaard sal hulle voor julle val.
LEVITIKUS 26:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En julle sal julle vyande agtervolg, en hulle sal voor julle deur die swaard val.