MATTEUS 16:15-16
MATTEUS 16:15-16 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir hulle gevra: “Maar julle, wat sê julle? Wie sê julle is Ek?” Simon Petrus het Hom geantwoord: “U is die Christus, die Seun van die God wat lewe.”
Deel
Lees MATTEUS 16MATTEUS 16:15-16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy sê toe vir hulle: “Maar julle, wie sê julle is Ek?” Simon Petrus het geantwoord: “U is die •Christus, die •Seun van die lewende God.”
Deel
Lees MATTEUS 16MATTEUS 16:15-16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Hy sê toe vir hulle: “En wat van julle, wie sê julle is Ek?” Simon Petrus het geantwoord: “U is die Messias, die Seun van die lewende God.”
Deel
Lees MATTEUS 16MATTEUS 16:15-16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy sê vir hulle: Maar julle, wie sê julle is Ek? En Simon Petrus antwoord en sê: U is die Christus, die Seun van die lewende God.
Deel
Lees MATTEUS 16MATTEUS 16:15-16 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Maar julle,” het Hy gevra, “wie, sê julle, is Ek?” Simon Petrus het geantwoord: “U is die Christus, die Seun van die lewende God.”
Deel
Lees MATTEUS 16