SPREUKE 11:1
SPREUKE 11:1 Bybel vir almal (ABA)
Die Here haat 'n weegskaal wat nie reg weeg nie, Hy hou van gewigte wat presies reg weeg.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Valse weegskaal is vir die HERE 'n gruwel, maar 'n regverdige gewig is sy behae.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'N VALSE weegskaal is vir die HERE 'n gruwel, maar in 'n volle gewig het Hy behae.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here het 'n afsku van 'n skaal wat nie reg weeg nie; net die regte gewig dra sy goedkeuring weg.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Vals weegskaal is vir die HERE afstootlik, maar 'n egte gewig geniet sy goedkeuring.
Deel
Lees SPREUKE 11