SPREUKE 11:12
SPREUKE 11:12 Bybel vir almal (ABA)
Dit is 'n onverstandige mens wat sê dat 'n ander mens nie belangrik is nie, 'n verstandige mens sê niks.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die verstandelose verag sy naaste, maar 'n verstandige man bly stil.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Onverstandige mens praat met minagting van 'n ander; 'n verstandige mens swyg.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie sy naaste verkleineer, is sonder verstand, maar iemand met insig bly stil.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wie wysheidloos is, verag sy naaste, maar 'n man van verstand swyg.
Deel
Lees SPREUKE 11