SPREUKE 11:13
SPREUKE 11:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die wat met kwaadsprekery omgaan, maak 'n geheim openbaar, maar hy wat betroubaar is van gees, bedek 'n saak.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:13 Bybel vir almal (ABA)
Iemand wat skinder, sê dinge wat ander mense nie moet weet nie, iemand vir wie jy kan glo, praat nie oor die dinge waaroor 'n mens moet stilbly nie.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Iemand wat loop en skinder, lap geheime uit; 'n betroubare mens bewaar 'n geheim.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie as 'n skindertong rondgaan, openbaar geheime, maar 'n betroubare persoon hou die saak verborge.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Beswaardeer maak geheime bekend, maar hy wat getrou is van gees, verberg die saak.
Deel
Lees SPREUKE 11