SPREUKE 11:14
SPREUKE 11:14 Bybel vir almal (ABA)
'n Volk sal 'n oorlog verloor wanneer mense nie goed dink voordat hulle die oorlog begin nie, maar wanneer daar baie raadgewers is, dan sal hulle wen.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Waar geen raad is nie, val die volk; maar in die menigte van raadgewers is daar veiligheid.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As daar nie goeie oorleg is nie, val 'n volk; maar in die veelheid van raadgewers is redding.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sonder oorwoë leiding val 'n volk; die redding lê in baie raadgewers.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sonder leierskap val 'n volk, maar oorwinning lê by baie raadgewers.
Deel
Lees SPREUKE 11