SPREUKE 11:2
SPREUKE 11:2 Bybel vir almal (ABA)
Mense sal 'n hoogmoedige mens maklik verneder, wyse mense is nederig.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wanneer hoogmoed kom, dan kom skande, maar by die geringes is wysheid.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kom die vermetelheid, dan kom die skande, maar by die beskeidenes is wysheid.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Selfverheffing bring vernedering; wie nederig is, het wysheid.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As verwaandheid kom, kom skande, maar by beskeie mense is daar wysheid.
Deel
Lees SPREUKE 11