SPREUKE 11:22
SPREUKE 11:22 Die Boodskap (DB)
Iemand sonder insig en die regte lewenstyl is soos ’n vark met ’n goue ring.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:22 Bybel vir almal (ABA)
'n Mooi vrou wat nie verstandig kan besluit nie, is soos 'n goue ring aan 'n vark se neus.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Goue ring in 'n vark se snuit, so is 'n vrou wat mooi is maar sonder beleid.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die skoonheid van 'n vrou sonder oordeel is soos 'n goue ring aan 'n vark se snoet.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Goue ring aan 'n vark se snoet – so is 'n vrou wat mooi is, maar goeie oordeel prysgee.
Deel
Lees SPREUKE 11