SPREUKE 11:25
SPREUKE 11:25 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer iemand dit goed laat gaan met ander mense, dan gaan dit goed met hom. As hy vir ander mense water gegee het toe hulle dors was, dan sal hy ook water kry wanneer hy dors is.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die vrygewige siel sal vet word, en hy wat natmaak, sal self ook natgemaak word.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die siel wat seën, word versadig; en hy wat laaf, word self ook gelaaf.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie 'n ander voorspoed gun, sal self oorvloed hê. Wie die dors van ander les, sal self genoeg kry as hy dors is.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Gulhartige persoon geniet oorvloed, en wie 'n ander se dors les, kry self ook genoeg te drinke.
Deel
Lees SPREUKE 11