SPREUKE 11:30
SPREUKE 11:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die vrug van die regverdige is 'n boom van die lewe, en hy wat siele win, is wys.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:30 Bybel vir almal (ABA)
Iemand wat reg lewe, laat ander mense waarlik lewe, 'n wyse mens sal lank lewe.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie die wil van die Here doen, is 'n bron van lewe; die mens wat wysheid het, red lewens.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die vrug van 'n regverdige is 'n boom van lewe, maar geweld neem lewens weg.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die vrug van die regverdige is 'n boom van die lewe; en hy wat siele wen, is wys.
Deel
Lees SPREUKE 11