SPREUKE 11:9
SPREUKE 11:9 Bybel vir almal (ABA)
'n Mens wat nie die Here dien nie, praat sleg oor ander mense, hy wil hulle laat sterf, maar mense wat reg doen, weet hoe hulle moet lewe, en hulle hou aan om te lewe.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Deur die mond stort die roekelose sy naaste in die verderf, maar deur kennis word die regverdiges gered.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Godlose mens laat 'n ander te gronde gaan met wat hy sê; mense wat aan God gehoorsaam is, word deur hulle kennis gered.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Met die mond vernietig 'n ongelowige sy medemens, maar deur kennis word regverdiges bevry.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Geveinsde met sy mond vernietig sy naaste, maar deur kennis sal die regverdige gered word.
Deel
Lees SPREUKE 11