SPREUKE 26:25
SPREUKE 26:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
As hy vriendelik praat, moet hom nie glo nie; hy is vol bose bedoelings.
Deel
Lees SPREUKE 26SPREUKE 26:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As hy sy stem innemend maak, moet jy hom nie vertrou nie; want daar is sewe afskuwelikhede in sy hart.
Deel
Lees SPREUKE 26SPREUKE 26:25 Bybel vir almal (ABA)
Hy praat miskien vriendelik, maar jy moenie vir hom glo nie, want hy dink aan baie dinge wat jy sal haat.
Deel
Lees SPREUKE 26SPREUKE 26:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As hy sy stem lieflik maak, vertrou hom nie; want sewe gruwels is in sy hart.
Deel
Lees SPREUKE 26SPREUKE 26:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wanneer hy eerlik spreek, glo hom nie, want daar is sewe gruwels in sy hart.
Deel
Lees SPREUKE 26