SPREUKE 5:21
SPREUKE 5:21 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sien hoe 'n mens lewe, Hy kyk of 'n mens reg lewe.
Deel
Lees SPREUKE 5SPREUKE 5:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want elke mens se weë is voor die oë van die HERE, en Hy weeg al sy gange.
Deel
Lees SPREUKE 5SPREUKE 5:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Mens se lewe lê oop voor die Here, elke tree wat jy gee, sien Hy.
Deel
Lees SPREUKE 5SPREUKE 5:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Voor die oë van die HERE is die weë van 'n man immers oop en bloot, en al sy paaie hou Hy in die oog.
Deel
Lees SPREUKE 5SPREUKE 5:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want die weë van die mens is voor die oë van die HERE, en hy oordink al sy weë.
Deel
Lees SPREUKE 5