SPREUKE 5:9
SPREUKE 5:9 Bybel vir almal (ABA)
As jy na haar toe gaan, dan gee jy vir 'n ander mens iets wat vir jou kosbaar moet wees, jy gee jou beste jare vir 'n wrede mens.
Deel
Lees SPREUKE 5SPREUKE 5:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
sodat jy nie jou bloei aan ander gee en jou jare aan een wat onbarmhartig is nie
Deel
Lees SPREUKE 5SPREUKE 5:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
dat jy nie jou mooiste jare verspil nie, jou beste jare aan 'n hartelose mens gee nie
Deel
Lees SPREUKE 5SPREUKE 5:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
anders gee jy jou bloeityd aan andere, jou beste jare aan 'n hartelose
Deel
Lees SPREUKE 5SPREUKE 5:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dat jy nie jou eer aan ander gee en jou jare aan die wreedaards nie.
Deel
Lees SPREUKE 5