SPREUKE 9:10
SPREUKE 9:10 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer jy die Here respekteer en dien, dan begin jy wysheid kry. Wanneer jy die heilige God ken, dan is jy verstandig.
Deel
Lees SPREUKE 9SPREUKE 9:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die beginsel van die wysheid is die vrees van die HERE, en kennis van die Heilige is verstand.
Deel
Lees SPREUKE 9SPREUKE 9:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wysheid begin met die dien van die Here; wie die Heilige ken, het werklik insig.
Deel
Lees SPREUKE 9SPREUKE 9:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die begin van wysheid is ontsag vir die HERE, en kennis van die Heilige is insig.
Deel
Lees SPREUKE 9SPREUKE 9:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die vrees van die HERE is die begin van wysheid, en die kennis van die heilige is insig.
Deel
Lees SPREUKE 9SPREUKE 9:10 Die Boodskap (DB)
Om reg te leef moet jy eers die Here liefhê. As jy die Heilige ken, verstaan jy soveel meer van ’n gelukkige lewe.
Deel
Lees SPREUKE 9