Spreuke 9:10

Spreuke 9:10 DB

Om reg te leef moet jy eers die Here liefhê. As jy die Heilige ken, verstaan jy soveel meer van ’n gelukkige lewe.