PSALMS 112:1
PSALMS 112:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Prys die Here! Dit gaan goed met elkeen wat die Here dien, wat al sy vreugde vind in die gebooie van die Here.
Deel
Lees PSALMS 112PSALMS 112:1 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet die Here prys. Dit gaan goed met iemand wat die Here dien en wat baie lief is om te doen wat die Here sê.
Deel
Lees PSALMS 112PSALMS 112:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
HALLELUJA! Alef. Welgeluksalig is die man wat die HERE vrees, Bet. wat 'n groot welbehae in sy gebooie het.
Deel
Lees PSALMS 112PSALMS 112:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Halleluja! Gelukkig is die mens wat ontsag het vir die HERE, wat groot vreugde vind in sy gebooie.
Deel
Lees PSALMS 112PSALMS 112:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Prys die HERE. Welgeluksalig is die man wat die HERE vrees, wat 'n groot behae het in sy gebooie.
Deel
Lees PSALMS 112