PSALMS 112:4
PSALMS 112:4 Die Boodskap (DB)
God se goedheid skyn soos die son oor hulle hele lewe. Hy is by hulle met sy goedheid, sy ontferming, sy beskerming.
Deel
Lees PSALMS 112PSALMS 112:4 Bybel vir almal (ABA)
Hulle is soos ligte wat in die donker skyn vir mense wat eerlik lewe, hulle is genadig en goed vir mense wat swaarkry, en hulle doen reg aan ander mense.
Deel
Lees PSALMS 112PSALMS 112:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sajin. Vir die opregtes gaan Hy op as 'n lig in die duisternis: Get. genadig en barmhartig en regverdig.
Deel
Lees PSALMS 112PSALMS 112:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
hy laat sy lig in die donker uitstraal vir die opregtes, hy is genadig, barmhartig en regverdig.
Deel
Lees PSALMS 112PSALMS 112:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy skyn in die duisternis as 'n lig vir die opregtes; hy is genadig, barmhartig en regverdig.
Deel
Lees PSALMS 112