PSALMS 112:7
PSALMS 112:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vir slegte tyding is hy nie bevrees nie, hy is gerus, hy vertrou op die Here.
Deel
Lees PSALMS 112PSALMS 112:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vir slegte tyding is hy nie bang nie; sy hart is standvastig in vertroue op die HERE.
Deel
Lees PSALMS 112PSALMS 112:7 Die Boodskap (DB)
Slegte nuus ontstel hom nie, want sy hand is veilig in die Here s’n. Omdat hy op die Here vertrou
Deel
Lees PSALMS 112PSALMS 112:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Vir slegte tyding is hy nie bang nie: hy is gerus, hy vertrou op die HERE.
Deel
Lees PSALMS 112PSALMS 112:7 Bybel vir almal (ABA)
Hulle is nie bang om slegte nuus te kry nie, hulle vertrou dat die Here hulle sal help.
Deel
Lees PSALMS 112