PSALMS 112:8
PSALMS 112:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy voel hom veilig, hy is nie bevrees nie: hy sal die neerlaag van sy vyande aanskou.
Deel
Lees PSALMS 112PSALMS 112:8 Die Boodskap (DB)
is hy glad nie bang nie, want hy weet sy vyande sal tot ’n val kom.
Deel
Lees PSALMS 112PSALMS 112:8 Bybel vir almal (ABA)
Hulle is nie bekommerd nie, nie bang nie, hulle weet hulle sal hulle vyande oorwin.
Deel
Lees PSALMS 112PSALMS 112:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Samek. Vas is sy hart, hy vrees nie, Ajin. totdat hy op sy teëstanders neersien.
Deel
Lees PSALMS 112PSALMS 112:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sy hart is bestendig, hy is nie bang nie; uiteindelik sien hy neer op sy teenstanders.
Deel
Lees PSALMS 112