PSALMS 114:7
PSALMS 114:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sidder, aarde, voor die Heer, voor die God van Jakob
Deel
Lees PSALMS 114PSALMS 114:7 Die Boodskap (DB)
Aarde, jy moet bewe van vrees wanneer die Here op die toneel verskyn! Bewe as die God van Jakob sy opwagting maak.
Deel
Lees PSALMS 114PSALMS 114:7 Bybel vir almal (ABA)
Die aarde moet bewe wanneer die Here kom, wanneer die God van Jakob kom.
Deel
Lees PSALMS 114PSALMS 114:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Beef, aarde, voor die aangesig van die HERE, voor die aangesig van die God van Jakob
Deel
Lees PSALMS 114PSALMS 114:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Bewe, aarde, as die Here verskyn, as die God van Jakob verskyn
Deel
Lees PSALMS 114