PSALMS 130:4
PSALMS 130:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar daar is vergifnis by jou, sodat jy gevrees kan word.
Deel
Lees PSALMS 130PSALMS 130:4 Bybel vir almal (ABA)
Maar U vergewe mense se sondes, U wil hê dat hulle U moet dien.
Deel
Lees PSALMS 130PSALMS 130:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar by U is vergewing, dat U gevrees mag word.
Deel
Lees PSALMS 130PSALMS 130:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar by U ís daar vergifnis: daarom word U steeds gedien.
Deel
Lees PSALMS 130PSALMS 130:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar by U is daar vergifnis, sodat U ontsag afdwing.
Deel
Lees PSALMS 130