PSALMS 130:5
PSALMS 130:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek wag op die HERE; my hele wese wag, en op sy woord vestig ek my hoop.
Deel
Lees PSALMS 130PSALMS 130:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek wag op die HERE, my siel wag, en op sy woord hoop ek.
Deel
Lees PSALMS 130PSALMS 130:5 Bybel vir almal (ABA)
Ek wag vir die Here, ek verlang na Hom, ek glo dat Hy sal doen wat Hy gesê het.
Deel
Lees PSALMS 130PSALMS 130:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek wag op die HERE; my siel wag, en ek hoop op sy woord.
Deel
Lees PSALMS 130PSALMS 130:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek stel my vertroue in die Here, ek vertrou op Hom, ek wag op die vervulling van sy woord.
Deel
Lees PSALMS 130PSALMS 130:5 Die Boodskap (DB)
Ek vertrou op die Here. Met my hele lewe vertrou ek op Hom. Ek hou vas aan alles wat Hy beloof het. Ek glo Hy sal doen wat Hy belowe het.
Deel
Lees PSALMS 130