PSALMS 130:6
PSALMS 130:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
My siel wag meer op die HERE as die wat na die môre waak; ek sê, meer as die wat na die môre waak.
Deel
Lees PSALMS 130PSALMS 130:6 Bybel vir almal (ABA)
Ek verlang na die Here, ek verlang meer as wagte wat verlang dat dit oggend moet word, meer as wagte wat verlang dat dit oggend moet word.
Deel
Lees PSALMS 130PSALMS 130:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
My siel wag op die Here meer as wagters op die môre, wagters op die môre.
Deel
Lees PSALMS 130PSALMS 130:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek wag op die Here meer as wat die wagte op die môre wag, wagte op die môre.
Deel
Lees PSALMS 130PSALMS 130:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My hele wese wag op my Heer, meer as wagte op die môre, ja, wagte op die môre.
Deel
Lees PSALMS 130