PSALMS 133:1
PSALMS 133:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Pelgrimslied. Van Dawid. Hoe goed, hoe mooi is dit as broers eensgesind saam woon!
Deel
Lees PSALMS 133PSALMS 133:1 Die Boodskap (DB)
Hoe mooi, hoe wonderlik as broers en susters regtig vir mekaar lief is!
Deel
Lees PSALMS 133PSALMS 133:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Hoe goed, hoe mooi is dit as broers eensgesind saamwoon!
Deel
Lees PSALMS 133PSALMS 133:1 Bybel vir almal (ABA)
'n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Van Dawid. Julle moet dit weet: Dit is goed, dit is mooi wanneer broers in vrede saam woon.
Deel
Lees PSALMS 133PSALMS 133:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'N BEDEVAARTSLIED. Van Dawid. Kyk, hoe goed en hoe lieflik is dit dat broers ook saamwoon!
Deel
Lees PSALMS 133